News

Hy is lief om stories te vertel en lag maklik. Natuurlik is hy baie trots op sy seun en dogter wat albei onderwys gaan swot het. Net jammer sy dogter bly nou in Vietnam. “Dankie tog vir video ...
In vandag se lewe is dit maklik om voor te gee jy is anders as wat jy werklik is. Dink maar aan hoeveel vals profiele daar op sosiale media is. En ons lees keer op keer in die media van ’n vrou wat ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Die rotte eet meestal ’n gebalanseerde dieet van grane, sade en vars kos wat Wiese self voorberei. “Hulle is omnivore, so dit maak voeding ook maklik en aanpasbaar.” Vir die eerste keer is hierdie ...
Daar is soveel goeie spanne in hierdie liga sowel as in die Champions League so dit gaan beslis nie maklik wees om volgende seisoen dieselfde hoogstes te kan bereik,” het hy na die wedstryd gesê.