Lede van die Tshwane-nooddienste was Dinsdagaand laat nog besig met opruimingswerk nadat ’n hoos nie net eiendom beskadig het ...
Die doodsdreigemente wat die imam Muhsin Hendricks (57) voor sy moord ontvang het, het so toegeneem dat hy sy familie gewaarsku het om “laag te lê vir hul eie veiligheid” sou iets met hom gebeur.
’n Video wys hoe die vliegtuig van die Delta-lugdiens wat Maandag in ’n ongeluk op die Toronto Pearson-lughawe in Kanada was, ...
Die Menseregtekommissie (MRK) in Gauteng ondersoek nou die beweerde marteling en verkragting van kliënte by ’n nagklub in ...
Rusland en Amerika sal spanne aanwys om te onderhandel oor die beëindiging van die oorlog in Oekraïne, het die twee lande Dinsdag in samesprekings in Riaad, Saoedi-Arabië, ooreengekom.
Die metropolisiediens van die Johannesburg- en die Tshwane-metro vra motoriste om uiters versigtig te bestuur in die swaar ...
Altesame 36 studente se honneursgrade wat aan die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap verwerf is, kan herroep word as ...
Pres. Donald Trump van Amerika se uitsprake oor grond in Suid-Afrika is “waningelig en te betreur”, sê die Nelson ...
Gayton McKenzie, leier van die Patriotic Alliance (PA) en minister van sport, kuns en kultuur, gee nie om as mense hom ’n ...
’n Matrikulant aan ’n Paarlse hoërskool veg om sy lewe in die waakeenheid van die Paarl-hospitaal nadat hy Dinsdag op die ...
Op mak kolfblaaie soos dié is ’n ware spanpoging nodig, nie net met die bal nie, maar ook met die kolf en natuurlik ook die ...
Die Filippynse kuswag het Dinsdag “gevaarlike manewales” deur ’n helikopter van die Chinese vloot veroordeel wat glo tot ...