News

Die hoof uitvoerende beampte van die Visserye-Waarnemingsagentskap (FOA), Stanley Ndara, het op dringende hervormings aangedring om Namibië se mariene hulpbronne te beskerm, ...
Die derde groenwaterstofverwante beursgeleentheid is Woensdag op Gibeon van stapel gestuur.Inwoners van Gibeon, die res van die Hardapstreek en ook van die ||Kharasstreek ...
Die Nasionale Behuisingsonderneming (NHE) het Woensdag 30 nuutgeboude huise aan begunstigdes op Omuthiya oorhandig en daarmee sy verbintenis bevestig om die voorsiening ...
Met 100 dae wat verloop het sedert die nuwe regering die leisels oorgeneem het, word die ministers van stedelike en landelike ontwikkeling, Sankwasa James Sankwasa, en werke ...
Die Namibiese Haweowerheid (Namport) sal die proses begin om gespesialiseerde omgewingsimpakstudies uit te voer om enige maatskaplike en omgewingsimpakte wat verband hou met ...
Tennisgeesdriftiges geklee as die 1980’s se tennisspelers Bjorn Borg van Swede en John McEnroe van die VSA, staan tou vir kaartjies op die eerste dag van die 2025 Wimbledon-tenni As jy n aktiewe ...
Tragedie het ’n sokkerspan geruk nadat hulle Saterdag in ’n ongeluk op die grondpad tussen Usakos en Hentiesbaai was wat die lewe van die 19-jarige Romario Petrus Narib ...